Psalm 10:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Hy het in sy hart gesê: “Ek sal nie wankel nie;+Van geslag tot geslag sal ek iemand wees wat geen rampspoed ondervind nie.”+ Openbaring 18:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 In die mate waarin sy haarself verheerlik en in skaamtelose weelde gelewe het, gee haar in dié mate pyniging en verdriet.+ Want in haar hart bly sy sê: ‘Ek sit as koningin,+ en ek is geen weduwee nie,+ en ek sal nooit verdriet sien nie.’+
6 Hy het in sy hart gesê: “Ek sal nie wankel nie;+Van geslag tot geslag sal ek iemand wees wat geen rampspoed ondervind nie.”+
7 In die mate waarin sy haarself verheerlik en in skaamtelose weelde gelewe het, gee haar in dié mate pyniging en verdriet.+ Want in haar hart bly sy sê: ‘Ek sit as koningin,+ en ek is geen weduwee nie,+ en ek sal nooit verdriet sien nie.’+