Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 21:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Want die koning van Babilon het by die kruispaaie gaan staan, aan die bopunt van die twee paaie, om van waarsêery gebruik te maak.+ Hy het die pyle geskud. Hy het deur middel van die terafim+ gevra; hy het die lewer bekyk.

  • Daniël 2:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Daarom het die koning gesê dat die towerpriesters+ en die besweerders en die towenaars en die Galdeërs geroep moet word om vir die koning sy drome te vertel.+ En hulle het ingekom en voor die koning gaan staan.

  • Daniël 5:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Die koning het hard uitgeroep dat die besweerders, die Galdeërs en die sterrewiggelaars ingebring moet word.+ Die koning het geantwoord en vir die wyse manne van Babilon gesê: “Enige mens wat hierdie skrif lees en die uitlegging daarvan aan my openbaar—in purper sal hy geklee word,+ met ’n goue ketting om sy nek, en as die derde in die koninkryk sal hy heers.”+

  • Openbaring 18:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 en geen lig van ’n lamp sal ooit weer in jou skyn nie, en geen stem van ’n bruidegom en van ’n bruid sal ooit weer in jou gehoor word nie;+ want jou reisende koopmanne+ was die hooggeplaastes+ van die aarde, want deur jou spiritistiese+ gebruike is al die nasies mislei.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel