Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 19:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En julle mag nie by my naam tot ’n leuen sweer,+ sodat jy die naam van jou God ontheilig nie. Ek is Jehovah.

  • Jeremia 4:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En as jy beslis sweer:+ ‘So waar as Jehovah lewe in waarheid,+ in geregtigheid en in regverdigheid!’+ dan sal die nasies hulleself in hom seën en in hom oor hulleself roem.”+

  • Maleagi 3:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Van die dae van julle voorvaders af het julle van my voorskrifte afgewyk en dit nie onderhou nie.+ Keer terug tot my, en ek sal tot julle terugkeer”,+ het Jehovah van die leërs gesê.

      En julle het gesê: “In watter opsig sal ons terugkeer?”

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel