Jeremia 44:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “Wat die woord betref wat jy in die naam van Jehovah tot ons gespreek het, ons luister nie na jou nie;+ Esegiël 3:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Maar wat die huis van Israel betref, hulle sal nie na jou wil luister nie, want hulle wil nie na my luister nie;+ omdat die hele huis van Israel hardkoppig en hard van hart is.+
16 “Wat die woord betref wat jy in die naam van Jehovah tot ons gespreek het, ons luister nie na jou nie;+
7 Maar wat die huis van Israel betref, hulle sal nie na jou wil luister nie, want hulle wil nie na my luister nie;+ omdat die hele huis van Israel hardkoppig en hard van hart is.+