1 Samuel 12:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Want Jehovah sal sy volk ter wille van sy groot naam+ nie verstoot nie,+ omdat Jehovah self besluit het om julle sy volk te maak.+ Psalm 25:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Ter wille van u naam, o Jehovah,+Moet u selfs my oortreding vergewe, want dit is groot.+ Psalm 79:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Help ons, o God van ons redding,+Ter wille van die heerlikheid van u naam;+En verlos ons en bedek ons sondes ter wille van u naam.+ Jeremia 14:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Tree op ter wille van u naam,+ o Jehovah, al getuig ons eie oortredings teen ons; want ons dade van ontrouheid het baie geword;+ teen ú het ons gesondig.+
22 Want Jehovah sal sy volk ter wille van sy groot naam+ nie verstoot nie,+ omdat Jehovah self besluit het om julle sy volk te maak.+
9 Help ons, o God van ons redding,+Ter wille van die heerlikheid van u naam;+En verlos ons en bedek ons sondes ter wille van u naam.+
7 Tree op ter wille van u naam,+ o Jehovah, al getuig ons eie oortredings teen ons; want ons dade van ontrouheid het baie geword;+ teen ú het ons gesondig.+