Jesaja 44:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “Só het Jehovah gesê, die Koning van Israel+ en sy Terugkoper,+ Jehovah van die leërs: ‘Ek is die eerste en ek is die laaste,+ en buiten my is daar geen God nie.+ Openbaring 1:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “Ek is die Alfa en die Omeʹga”,+ sê Jehovah God, “die Een wat is en wat was en wat kom,+ die Almagtige.”+
6 “Só het Jehovah gesê, die Koning van Israel+ en sy Terugkoper,+ Jehovah van die leërs: ‘Ek is die eerste en ek is die laaste,+ en buiten my is daar geen God nie.+
8 “Ek is die Alfa en die Omeʹga”,+ sê Jehovah God, “die Een wat is en wat was en wat kom,+ die Almagtige.”+