Jesaja 13:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En Babilon, die sieraad van die koninkryke,+ die prag van die trots van die Galdeërs,+ sal word soos toe God Sodom en Gomorʹra verwoes het.+ Jeremia 50:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Weens die verontwaardiging van Jehovah sal dit nie bewoon word nie,+ en dit sal in sy geheel ’n verlate woesteny word.+ Elkeen wat by Babilon verbygaan, sal in verbasing staar en fluit weens al sy plae.+
19 En Babilon, die sieraad van die koninkryke,+ die prag van die trots van die Galdeërs,+ sal word soos toe God Sodom en Gomorʹra verwoes het.+
13 Weens die verontwaardiging van Jehovah sal dit nie bewoon word nie,+ en dit sal in sy geheel ’n verlate woesteny word.+ Elkeen wat by Babilon verbygaan, sal in verbasing staar en fluit weens al sy plae.+