Deuteronomium 5:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 As hulle maar net hierdie hart van hulle daartoe sou neig om my te vrees+ en om al my gebooie altyd te onderhou,+ sodat dit met hulle en hulle kinders tot onbepaalde tyd goed kan gaan!+ Psalm 81:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Ag, as my volk maar na my wou luister,+Ag, as Israel maar in my weë wou wandel!+
29 As hulle maar net hierdie hart van hulle daartoe sou neig om my te vrees+ en om al my gebooie altyd te onderhou,+ sodat dit met hulle en hulle kinders tot onbepaalde tyd goed kan gaan!+