Psalm 13:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Hoe lank, o Jehovah, sal u my vergeet?+ Vir ewig?+Hoe lank sal u u aangesig vir my verberg?+ Klaagliedere 5:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Waarom vergeet u ons vir altyd,+ verlaat u ons tot in lengte van dae?+