Psalm 72:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Voor hom sal die bewoners van waterlose streke hulle neerbuig,+En sy vyande sal die stof lek.+ Jesaja 60:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 “En die seuns van dié wat jou verdruk, moet neergeboë na jou toe kom;+ en almal wat jou met minagting behandel, moet hulle by jou voetsole neerbuig,+ en hulle sal jou die stad van Jehovah, Sion+ van die Heilige van Israel, moet noem.
14 “En die seuns van dié wat jou verdruk, moet neergeboë na jou toe kom;+ en almal wat jou met minagting behandel, moet hulle by jou voetsole neerbuig,+ en hulle sal jou die stad van Jehovah, Sion+ van die Heilige van Israel, moet noem.