Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 29:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En ek sal my deur julle laat vind’,+ is die woord van Jehovah. ‘En ek sal julle groep gevangenes versamel en julle bymekaarmaak uit al die nasies en uit al die plekke waarheen ek julle verstrooi het’,+ is die woord van Jehovah. ‘En ek sal julle terugbring na die plek waarvandaan ek julle in ballingskap laat gaan het.’+

  • Jeremia 46:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 “‘En wat jou betref, moenie bang wees nie, o my kneg Jakob, en moenie met verskrikking vervul wees nie, o Israel.+ Want kyk, ek red jou uit ver plekke en jou nageslag uit die land van hulle gevangenskap.+ En Jakob sal beslis terugkeer en rus hê en gerus wees, sonder dat iemand hom laat bewe.+

  • Hosea 6:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Verder, o Juda, is ’n oes vir jou bepaal, wanneer ek die gevangenes van my volk laat terugkeer.”+

  • Joël 3:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “Want kyk! in dié dae en in dié tyd,+ wanneer ek die gevangenes van Juda en Jerusalem sal terugbring,+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel