Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 10:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 “En in dié dag sal sy vrag van jou skouer wyk+ en sy juk van jou nek,+ en die juk sal beslis verwoes word+ weens die olie.”

  • Jesaja 52:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Skud jou los uit die stof,+ staan op, gaan sit, o Jerusalem. Maak los die bande om jou nek, o gevange dogter van Sion.+

  • Jeremia 29:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “Want só het Jehovah gesê: ‘Wanneer sewentig jaar in Babilon vervul is, sal ek my aandag op julle rig,+ en ek sal my goeie woord teenoor julle bevestig deur julle na hierdie plek terug te bring.’+

  • Jeremia 50:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Hulle Terugkoper is sterk,+ Jehovah van die leërs is sy naam.+ Hy sal vir seker hulle regsaak voer,+ om die land rus te gee+ en die inwoners van Babilon in beroering te bring.”+

  • Sagaria 9:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Ook jy, o vrou, deur die bloed van jou verbond+ sal ek jou gevangenes+ uitstuur uit die put waarin geen water is nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel