Eksodus 4:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Daarop het Jehovah vir hom gesê: “Wie het vir die mens ’n mond gemaak, of wie maak die stomme of die dowe of die skerpsiende of die blinde? Is dit nie ek, Jehovah, nie?+ Jeremia 1:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Daarop het Jehovah sy hand uitgesteek en my mond daarmee aangeraak.+ Toe het Jehovah vir my gesê: “Kyk, ek het my woorde in jou mond gelê.+ Johannes 7:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 Die beamptes het geantwoord: “Nog nooit het ’n ander mens so gepraat nie.”+
11 Daarop het Jehovah vir hom gesê: “Wie het vir die mens ’n mond gemaak, of wie maak die stomme of die dowe of die skerpsiende of die blinde? Is dit nie ek, Jehovah, nie?+
9 Daarop het Jehovah sy hand uitgesteek en my mond daarmee aangeraak.+ Toe het Jehovah vir my gesê: “Kyk, ek het my woorde in jou mond gelê.+