Jeremia 4:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Kyk! Soos reënwolke sal hy opkom, en sy strydwaens is soos ’n stormwind.+ Sy perde is vinniger as arende.+ Wee ons, want ons is geplunder! Klaagliedere 4:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Ons agtervolgers was vinniger as die arende van die hemel.+Op die berge het hulle ons hewig agtervolg.+ In die wildernis het hulle ons voorgelê.+
13 Kyk! Soos reënwolke sal hy opkom, en sy strydwaens is soos ’n stormwind.+ Sy perde is vinniger as arende.+ Wee ons, want ons is geplunder!
19 Ons agtervolgers was vinniger as die arende van die hemel.+Op die berge het hulle ons hewig agtervolg.+ In die wildernis het hulle ons voorgelê.+