Psalm 119:105 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 105 U woord is ’n lamp vir my voet+En ’n lig vir my pad.+ Spreuke 6:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Want die gebod is ’n lamp+ en die wet is ’n lig,+ en die teregwysings van dissipline is die weg van die lewe,+ Matteus 12:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 “Kyk! My kneg+ wat ek uitgekies het, my geliefde,+ wat my siel goedgekeur het! Ek sal my gees op hom plaas,+ en hy sal aan die nasies duidelik maak wat geregtigheid is.
23 Want die gebod is ’n lamp+ en die wet is ’n lig,+ en die teregwysings van dissipline is die weg van die lewe,+
18 “Kyk! My kneg+ wat ek uitgekies het, my geliefde,+ wat my siel goedgekeur het! Ek sal my gees op hom plaas,+ en hy sal aan die nasies duidelik maak wat geregtigheid is.