Psalm 7:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Staan tog op, o Jehovah, in u toorn;+Verhef u by die woedeuitbarstings van dié wat my vyandiggesind is,+En ontwaak tog vir my,+ aangesien u die reg beveel het.+ Psalm 44:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Ontwaak tog. Waarom bly u slaap, o Jehovah?+Word tog wakker. Moenie vir ewig bly verstoot nie.+
6 Staan tog op, o Jehovah, in u toorn;+Verhef u by die woedeuitbarstings van dié wat my vyandiggesind is,+En ontwaak tog vir my,+ aangesien u die reg beveel het.+