Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 33:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 ’n Skuilplek is die God van die ou tyd,+

      En onder is die arms wat tot onbepaalde tyd bly.+

      En hy sal die vyand voor jou uit verdryf,+

      En hy sal sê: ‘Verdelg hulle!’+

  • Psalm 91:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 91 Elkeen wat in die skuilplek+ van die Allerhoogste+ woon,

      Sal vir hom verblyf kry in die skaduwee van die Almagtige.+

  • Jesaja 49:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En hy het my mond soos ’n skerp swaard gemaak.+ In die skaduwee+ van sy hand het hy my weggesteek.+ En hy het my geleidelik ’n skerp pyl gemaak. Hy het my in sy pylkoker verberg.

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel