Jesaja 65:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 “Want kyk, ek skep nuwe hemele+ en ’n nuwe aarde;+ en die vorige dinge sal nie onthou word nie,+ en ook sal dit nie in die hart opkom nie.+ 2 Petrus 3:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Maar daar is nuwe hemele+ en ’n nuwe aarde+ wat ons volgens sy belofte verwag, en daarin sal regverdigheid woon.+
17 “Want kyk, ek skep nuwe hemele+ en ’n nuwe aarde;+ en die vorige dinge sal nie onthou word nie,+ en ook sal dit nie in die hart opkom nie.+
13 Maar daar is nuwe hemele+ en ’n nuwe aarde+ wat ons volgens sy belofte verwag, en daarin sal regverdigheid woon.+