8 Wie het so iets gehoor?+ Wie het sulke dinge gesien?+ Sal ’n land+ op een dag met geboortepyne voortgebring word?+ Of sal ’n nasie+ met een slag gebore word?+ Want Sion het geboortepyne begin kry sowel as geboorte gegee aan haar kinders.
22 “Want net soos die nuwe hemele+ en die nuwe aarde+ wat ek maak, voor my aangesig bestaan”,+ is die woord van Jehovah, “so sal julle nageslag+ en julle naam bly bestaan.”+