14 “En die seuns van dié wat jou verdruk, moet neergeboë na jou toe kom;+ en almal wat jou met minagting behandel, moet hulle by jou voetsole neerbuig,+ en hulle sal jou die stad van Jehovah, Sion+ van die Heilige van Israel, moet noem.
33 “Want dit is die verbond+ wat ek ná daardie dae met die huis van Israel sal sluit”,+ is die woord van Jehovah. “Ek sal my wet in hulle binneste sit,+ en in hulle hart sal ek dit skryf.+ En ek sal hulle God word, en hulle sal my volk word.”+
8 En ek sal hulle beslis bring, en hulle sal in Jerusalem woon;+ en hulle sal my volk word,+ en ek sal hulle God word in waaragtigheid en in regverdigheid.’”+
10 “‘Want dit is die verbond wat ek ná daardie dae met die huis van Israel sal sluit’, sê Jehovah. ‘Ek sal my wette in hulle verstand sit, en in hulle hart+ sal ek dit skryf. En ek sal hulle God word,+ en hulle sal my volk word.+