Deuteronomium 28:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Jehovah sal jou tref met waansin+ en blindheid+ en verwarring van hart.+ Psalm 60:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 U het u volk teëspoed laat sien.+U het ons wyn laat drink wat ons laat waggel het.+