23 Uiteindelik het Ussiʹa met sy voorvaders ontslaap; en hulle het hom by sy voorvaders begrawe, maar in die veld van die begraafplaas wat aan die konings behoort het,+ want hulle het gesê: “Hy is ’n melaatse.” En sy seun Jotam+ het in sy plek begin regeer.