-
Psalm 30:11Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
11 U het my getreur vir my in gedans verander;+
U het my saklinne losgemaak, en u hou my met blydskap omgord,+
-
Jesaja 61:3Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
3 om aan dié wat oor Sion treur, toe te wys, om aan hulle te gee ’n hooftooisel in plaas van as,+ vreugdeolie+ in plaas van rou, die mantel van lof in plaas van die mismoedige gees;+ en hulle moet groot bome van regverdigheid+ genoem word, wat deur Jehovah geplant is,+ sodat prag aan hom verleen kan word.+
-
-
-