Nehemia 11:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En die vorste+ van die volk het in Jerusalem gewoon;+ maar wat die res van die volk betref, hulle het die lot gewerp+ om een uit elke tien in te bring om in die heilige stad+ Jerusalem te woon, en die nege ander dele in die ander stede. Psalm 48:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 48 Jehovah is groot en baie lofwaardig+In die stad van ons God,+ op sy heilige berg.+ Matteus 4:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Toe het die Duiwel hom saamgeneem in die heilige stad+ in, en hy het hom bo-op die muur van die tempel laat staan
11 En die vorste+ van die volk het in Jerusalem gewoon;+ maar wat die res van die volk betref, hulle het die lot gewerp+ om een uit elke tien in te bring om in die heilige stad+ Jerusalem te woon, en die nege ander dele in die ander stede.
5 Toe het die Duiwel hom saamgeneem in die heilige stad+ in, en hy het hom bo-op die muur van die tempel laat staan