Psalm 48:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Soos u naam,+ o God, so is u lofTot aan die grense van die aarde.U regterhand is vol regverdigheid.+ Esegiël 20:44 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 44 En julle sal moet weet dat ek Jehovah is+ wanneer ek met julle handel ter wille van my naam,+ nie volgens julle slegte weë of volgens julle verdorwe handelinge nie,+ o huis van Israel’, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.”
10 Soos u naam,+ o God, so is u lofTot aan die grense van die aarde.U regterhand is vol regverdigheid.+
44 En julle sal moet weet dat ek Jehovah is+ wanneer ek met julle handel ter wille van my naam,+ nie volgens julle slegte weë of volgens julle verdorwe handelinge nie,+ o huis van Israel’, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.”