Jesaja 21:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want só het Jehovah vir my gesê: “Gaan, sit ’n wag uit, sodat hy kan sê presies wat hy sien.”+ Jesaja 21:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En hy het soos ’n leeu uitgeroep:+ “Op die wagtoring, o Jehovah, staan ek voortdurend in die dag, en op my wagpos staan ek al die nagte.+
8 En hy het soos ’n leeu uitgeroep:+ “Op die wagtoring, o Jehovah, staan ek voortdurend in die dag, en op my wagpos staan ek al die nagte.+