Daniël 7:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 “Ek het bly kyk totdat daar trone neergesit is+ en die Oue van Dae+ gaan sit het. Sy klere was wit soos sneeu,+ en die hare van sy kop was soos skoon wol.+ Sy troon was vuurvlamme;+ die wiele daarvan was ’n brandende vuur.+
9 “Ek het bly kyk totdat daar trone neergesit is+ en die Oue van Dae+ gaan sit het. Sy klere was wit soos sneeu,+ en die hare van sy kop was soos skoon wol.+ Sy troon was vuurvlamme;+ die wiele daarvan was ’n brandende vuur.+