Levitikus 16:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En die bok moet al hulle oortredings op hom dra+ na ’n woeste land,+ en hy moet die bok wegstuur, die wildernis in.+ 1 Petrus 2:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Hy het ons sondes+ in sy eie liggaam aan die paal gedra,+ sodat ons met sondes klaar kan wees+ en vir regverdigheid kan lewe. En “deur sy wonde is julle genees”.+ 1 Johannes 2:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En hy is ’n soenoffer+ vir ons sondes,+ en tog nie net vir ons s’n nie,+ maar ook vir dié van die hele wêreld.+
22 En die bok moet al hulle oortredings op hom dra+ na ’n woeste land,+ en hy moet die bok wegstuur, die wildernis in.+
24 Hy het ons sondes+ in sy eie liggaam aan die paal gedra,+ sodat ons met sondes klaar kan wees+ en vir regverdigheid kan lewe. En “deur sy wonde is julle genees”.+
2 En hy is ’n soenoffer+ vir ons sondes,+ en tog nie net vir ons s’n nie,+ maar ook vir dié van die hele wêreld.+