Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 27:57
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 57 En aangesien dit laatmiddag was, het daar ’n ryk man van Arimateʹa gekom, met die naam Josef, wat self ook ’n dissipel van Jesus geword het.+

  • Markus 15:46
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 46 En hy het fyn linne gekoop en hom afgehaal, hom in die fyn linne toegedraai en hom in ’n graf+ neergelê+ wat in ’n rots uitgekap was; en hy het ’n klip voor die deur van die gedenkgraf gerol.+

  • Johannes 19:41
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 41 Terloops, by die plek waar hy aan die paal gehang is, was daar ’n tuin, en in die tuin ’n nuwe gedenkgraf,+ waarin niemand nog ooit neergelê is nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel