Levitikus 16:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 “En Aäron moet die sondofferbul, wat vir hom is, aanbied en vir hom en sy huis versoening doen; en hy moet die sondofferbul, wat vir hom is, slag.+ 2 Korintiërs 5:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Die een wat sonde nie geken het nie,+ het hy sonde vir ons gemaak,+ sodat ons deur middel van hom God se regverdigheid+ kon word. Hebreërs 7:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Hy hoef nie elke dag,+ soos daardie hoëpriesters, offerandes te bring, eers vir sy eie sondes+ en dan vir dié van die volk nie+ (want dit het hy eens+ en vir altyd gedoen toe hy homself geoffer het+);
11 “En Aäron moet die sondofferbul, wat vir hom is, aanbied en vir hom en sy huis versoening doen; en hy moet die sondofferbul, wat vir hom is, slag.+
21 Die een wat sonde nie geken het nie,+ het hy sonde vir ons gemaak,+ sodat ons deur middel van hom God se regverdigheid+ kon word.
27 Hy hoef nie elke dag,+ soos daardie hoëpriesters, offerandes te bring, eers vir sy eie sondes+ en dan vir dié van die volk nie+ (want dit het hy eens+ en vir altyd gedoen toe hy homself geoffer het+);