Psalm 22:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Soos water is ek uitgestort,+En al my beendere is van mekaar geskei.+My hart het soos was geword;+Dit het gesmelt diep in my ingewande.+ Matteus 26:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 want dit beteken+ my ‘bloed+ van die verbond’,+ wat vir baie+ uitgestort sal word tot vergifnis van sondes.+ Hebreërs 2:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Aangesien die “jong kinders” dan deelgenote van bloed en vlees is, het hy ook eweneens dieselfde dinge deelagtig geword,+ om deur sy dood+ die een tot niet te maak+ wat die vermoë het om die dood te veroorsaak,+ dit is die Duiwel;+ 1 Petrus 1:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Maar dit was met kosbare bloed,+ soos dié van ’n smetlose en vlekkelose lam,+ ja, Christus s’n.+
14 Soos water is ek uitgestort,+En al my beendere is van mekaar geskei.+My hart het soos was geword;+Dit het gesmelt diep in my ingewande.+
28 want dit beteken+ my ‘bloed+ van die verbond’,+ wat vir baie+ uitgestort sal word tot vergifnis van sondes.+
14 Aangesien die “jong kinders” dan deelgenote van bloed en vlees is, het hy ook eweneens dieselfde dinge deelagtig geword,+ om deur sy dood+ die een tot niet te maak+ wat die vermoë het om die dood te veroorsaak,+ dit is die Duiwel;+