Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 11:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 die Seun van die mens het gekom en wel geëet en gedrink,+ en tog sê mense: ‘Kyk! ’n Mens wat vraatsugtig en aan wyn verslaaf is, ’n vriend van belastinggaarders en sondaars.’+ Nietemin, die wysheid word deur sy werke geregverdig.”+

  • Markus 15:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Saam met hom het hulle ook twee rowers aan pale gehang, een aan sy regter- en een aan sy linkerkant.+

  • Lukas 22:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 Want ek sê vir julle dat wat geskrywe staan, in my volbring moet word, naamlik: ‘En hy is saam met wetteloses gereken.’+ Want wat op my betrekking het, word nou volbring.”+

  • Lukas 23:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Maar twee ander manne, kwaaddoeners, is ook weggelei om saam met hom tereggestel te word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel