Jesaja 8:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Kyk! Ek en die kinders wat Jehovah my gegee het,+ is tekens+ en wonderwerke in Israel vanweë Jehovah van die leërs, wat op die berg Sion woon.+ Sagaria 9:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 “Wees baie bly, o dogter van Sion.+ Roep triomfantlik uit,+ o dogter van Jerusalem. Kyk! Jou koning+ kom na jou toe.+ Hy is regverdig, ja, gered;+ nederig,+ en hy ry op ’n esel, ja, op ’n volgroeide dier, die hingsvul van ’n eselin.+
18 Kyk! Ek en die kinders wat Jehovah my gegee het,+ is tekens+ en wonderwerke in Israel vanweë Jehovah van die leërs, wat op die berg Sion woon.+
9 “Wees baie bly, o dogter van Sion.+ Roep triomfantlik uit,+ o dogter van Jerusalem. Kyk! Jou koning+ kom na jou toe.+ Hy is regverdig, ja, gered;+ nederig,+ en hy ry op ’n esel, ja, op ’n volgroeide dier, die hingsvul van ’n eselin.+