36 “‘As hierdie voorskrifte voor my verwyder kon word’,+ is die woord van Jehovah, ‘sou dié wat die saad van Israel is, ook kon ophou om vir altyd ’n nasie voor my te wees.’”+
29 En ek sal my aangesig nie langer vir hulle verberg nie,+ omdat ek my gees op die huis van Israel sal uitstort’,+ is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.”