Psalm 2:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Hy wat in die hemel sit,+ sal lag;Jehovah sal hulle bespot.+ Jesaja 41:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Jy sal hulle soek, maar jy sal hulle nie vind nie, dié manne wat in ’n stryd met jou gewikkel is.+ Hulle sal word soos iets wat nie bestaan nie en soos niks,+ dié manne wat teen jou oorlog voer.
12 Jy sal hulle soek, maar jy sal hulle nie vind nie, dié manne wat in ’n stryd met jou gewikkel is.+ Hulle sal word soos iets wat nie bestaan nie en soos niks,+ dié manne wat teen jou oorlog voer.