17 “Die geteisterdes en die armes soek water,+ maar daar is nie. Van dors+ het hulle tong verdroog.+ Ek, Jehovah, sal hulle antwoord.+ Ek, die God van Israel, sal hulle nie verlaat nie.+
17 En die gees+ en die bruid+ hou aan om te sê: “Kom!” En laat enigeen wat hoor, sê: “Kom!”+ En laat enigeen wat dors is, kom;+ laat enigeen wat wil, die water van die lewe neem, verniet.+