Johannes 6:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 Alles wat die Vader my gee, sal na my toe kom, en die een wat na my toe kom, sal ek hoegenaamd nie verdryf nie;+ Jakobus 4:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Kom nader aan God, en hy sal nader aan julle kom.+ Reinig julle hande, julle sondaars,+ en suiwer julle harte,+ julle besluiteloses.+ Openbaring 3:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 raai ek jou aan om by my goud te koop+ wat deur vuur gelouter is, sodat jy ryk kan word, en wit boklere, sodat jy geklee kan word en die skande van jou naaktheid nie openbaar word nie,+ en oogsalf om in jou oë te smeer,+ sodat jy kan sien.
37 Alles wat die Vader my gee, sal na my toe kom, en die een wat na my toe kom, sal ek hoegenaamd nie verdryf nie;+
8 Kom nader aan God, en hy sal nader aan julle kom.+ Reinig julle hande, julle sondaars,+ en suiwer julle harte,+ julle besluiteloses.+
18 raai ek jou aan om by my goud te koop+ wat deur vuur gelouter is, sodat jy ryk kan word, en wit boklere, sodat jy geklee kan word en die skande van jou naaktheid nie openbaar word nie,+ en oogsalf om in jou oë te smeer,+ sodat jy kan sien.