Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 44:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Hulle weet niks,+ en ook verstaan hulle nie,+ want hulle oë is toegesmeer, sodat hulle nie sien nie,+ hulle hart, sodat hulle geen insig het nie.+

  • Jeremia 5:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 “Hoor dit tog, o onwyse volk sonder ’n verstandige hart:+ Hulle het oë, maar hulle kan nie sien nie;+ hulle het ore, maar hulle kan nie hoor nie.+

  • Matteus 13:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 en oor hulle gaan die profesie van Jesaja in vervulling, wat sê: ‘Wanneer julle hoor, sal julle hoor, maar hoegenaamd nie die sin daarvan begryp nie; en wanneer julle kyk, sal julle kyk, maar hoegenaamd nie sien nie.+

  • Lukas 8:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Hy het gesê: “Aan julle word dit gegee om die heilige geheime van die koninkryk van God te verstaan, maar vir die res is dit in illustrasies,+ sodat hulle, hoewel hulle kyk, tevergeefs sal kyk en, hoewel hulle hoor, nie die betekenis sal verstaan nie.+

  • Handelinge 28:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 en gesê: ‘Gaan na hierdie volk toe en sê: “Wanneer julle hoor, sal julle hoor, maar hoegenaamd nie verstaan nie; en wanneer julle kyk, sal julle kyk, maar hoegenaamd nie sien nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel