6 En waarom sou julle julle hart verhard net soos Egipte en Farao hulle hart verhard het?+ Was dit nie net nadat Hy streng teen hulle opgetree het+ dat hulle hulle weggestuur het en hulle weggetrek het nie?+
7 Maar wat die huis van Israel betref, hulle sal nie na jou wil luister nie, want hulle wil nie na my luister nie;+ omdat die hele huis van Israel hardkoppig en hard van hart is.+
16 vir laasgenoemdes ’n geur wat uit die dood uitgaan tot die dood,+ vir eersgenoemdes ’n geur wat uit die lewe uitgaan tot die lewe. En wie is voldoende bekwaam vir hierdie dinge?+