Psalm 77:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 U weg het deur die see geloop+En u pad deur baie waters;En u voetspore het nie bekend geword nie. Romeine 11:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 O die diepte van God se rykdom+ en wysheid+ en kennis!+ Hoe ondeurgrondelik is sy oordele+ en hoe onnaspeurlik sy weë!
33 O die diepte van God se rykdom+ en wysheid+ en kennis!+ Hoe ondeurgrondelik is sy oordele+ en hoe onnaspeurlik sy weë!