10 Maak die hart van hierdie volk onontvanklik+ en maak hulle ore ongevoelig+ en plak hulle oë toe, sodat hulle nie met hulle oë sien en met hulle ore hoor nie, en sodat hulle hart nie verstaan nie en sodat hulle nie terugdraai en vir hulle genesing verkry nie.”+
10 Want oor julle het Jehovah ’n gees van diepe slaap uitgestort;+ en hy sluit julle oë, die profete,+ en hy het selfs julle koppe,+ die sieners,+ bedek.