6 “‘En wat die wag betref, as hy die swaard sien kom en nie op die horing blaas nie+ en die volk hoegenaamd geen waarskuwing kry nie, en ’n swaard kom en neem ’n siel uit hulle weg, dan sal dié weens sy eie oortreding weggeneem word,+ maar sy bloed sal ek van die hand van die wag terugeis.’+