Psalm 83:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Sodat mense kan weet+ dat u, wie se naam Jehovah is,+U alleen die Allerhoogste+ oor die hele aarde is.+ Psalm 97:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Want u, o Jehovah, is die Allerhoogste oor die hele aarde;+U is baie hoog verhewe bo alle ander gode.+ Psalm 138:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want Jehovah is hoog, en tog sien hy die nederige;+Maar die verwaande ken hy net van ver af.+ Jesaja 6:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 In die jaar dat koning Ussiʹa gesterf het,+ het ek Jehovah+ op ’n hoë en verhewe troon+ sien sit, en die slippe van sy kleed het die tempel gevul.+
18 Sodat mense kan weet+ dat u, wie se naam Jehovah is,+U alleen die Allerhoogste+ oor die hele aarde is.+
9 Want u, o Jehovah, is die Allerhoogste oor die hele aarde;+U is baie hoog verhewe bo alle ander gode.+
6 In die jaar dat koning Ussiʹa gesterf het,+ het ek Jehovah+ op ’n hoë en verhewe troon+ sien sit, en die slippe van sy kleed het die tempel gevul.+