13 “Want van die geringste onder hulle tot selfs die grootste onder hulle maak almal onregverdige wins;+ en van die profeet tot selfs die priester tree almal bedrieglik op.+
10 Daarom sal ek hulle vrouens aan ander manne gee, hulle lande aan dié wat dit in besit neem;+ want van die geringste tot selfs die grootste maak almal onregverdige wins;+ van die profeet tot selfs die priester tree almal bedrieglik op.+