2 Konings 15:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 In dié dae het Jehovah Resin,+ die koning van Sirië, en Peka,+ die seun van Remaʹlia, teen Juda begin stuur.+ 2 Kronieke 28:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En Peka,+ die seun van Remaʹlia,+ het op een dag honderd-en-twintigduisend in Juda doodgemaak, almal dapper manne, omdat hulle Jehovah, die God van hulle voorvaders, verlaat het.+
37 In dié dae het Jehovah Resin,+ die koning van Sirië, en Peka,+ die seun van Remaʹlia, teen Juda begin stuur.+
6 En Peka,+ die seun van Remaʹlia,+ het op een dag honderd-en-twintigduisend in Juda doodgemaak, almal dapper manne, omdat hulle Jehovah, die God van hulle voorvaders, verlaat het.+