8 En ek het vir hulle gesê: “Ons het ons Joodse broers wat aan die nasies verkoop was, teruggekoop+ sover dit in ons vermoë was; en sal julle terselfdertyd julle broers verkoop,+ en moet hulle aan ons verkoop word?” Hierop was hulle sprakeloos, en hulle het geen woord gevind nie.+