Psalm 48:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Want hierdie God is ons God tot onbepaalde tyd, ja, vir ewig.+Hy sal ons lei totdat ons sterf.+ Jesaja 49:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Hulle sal nie honger+ of dors+ kry nie, en ook sal die verskroeiende hitte of die son hulle nie steek nie.+ Want die Een wat hom oor hulle ontferm, sal hulle lei,+ en hy sal hulle by die waterfonteine langs bring.+
10 Hulle sal nie honger+ of dors+ kry nie, en ook sal die verskroeiende hitte of die son hulle nie steek nie.+ Want die Een wat hom oor hulle ontferm, sal hulle lei,+ en hy sal hulle by die waterfonteine langs bring.+