-
Deuteronomium 32:13Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
13 Hy het hom voortdurend op die aarde se hoogtes laat ry,+
Sodat hy die opbrengs van die veld geëet het.+
En hy het hom voortdurend heuning uit ’n groot rots laat suig,+
En olie uit ’n vuurkliprots;+
-