17 ‘Waarlik, jou oë en jou hart is op niks anders as op jou onregverdige wins nie,+ en op die bloed van die onskuldige, om dit te vergiet,+ en op kullery en op afpersing, om dit te beoefen.’
9 Toe het hy vir my gesê: “Die oortreding van die huis van Israel en Juda+ is uitermate groot,+ en die land is met bloedvergieting gevul+ en die stad is vol verdorwenheid;+ want hulle het gesê: ‘Jehovah het die land verlaat,+ en Jehovah sien nie.’+
35 sodat al die regverdige bloed wat op die aarde vergiet is, oor julle kan kom,+ van die bloed van die regverdige+ Abel+ af tot die bloed van Sagariʹa, die seun van Baragʹja, wat julle tussen die heiligdom en die altaar vermoor het.+