Prediker 3:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En verder het ek onder die son die plek van geregtigheid gesien, waar daar goddeloosheid was, en die plek van regverdigheid, waar daar goddeloosheid was.+ Jesaja 5:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 dié wat die goddelose vir ’n omkoopgeskenk regverdig verklaar+ en wat die regverdige selfs sy regverdigheid ontneem!+
16 En verder het ek onder die son die plek van geregtigheid gesien, waar daar goddeloosheid was, en die plek van regverdigheid, waar daar goddeloosheid was.+
23 dié wat die goddelose vir ’n omkoopgeskenk regverdig verklaar+ en wat die regverdige selfs sy regverdigheid ontneem!+